Johan en Rita Bloemhof, sendelinge van Child Evangelism Fellowship in Frankryk, is reeds oor jare een van SA Gemeente se sending vennote.
Die Bloemhofs was in ’n ernstig motor ongeluk waarin hulle motor afgeskryf is. Rita is na benadeling uit die hospitaal ontslaan.
SA Gemeente het ’n Noodfonds Motorvervanging vir die Franse Sending geloods met die oog om Euros 5000 (ongeveer £4,200) in te samel deur JustGiving.
Onthou - jou bydrae kan die verskil maak en as jy in die UK belasting betaal, kan ons die Gift-Aid ook gebruik.
