Raised: 29%
 
Target: £4,200.00
Raised so far: £1,250.00
Qr Code  Use your mobile phone to donate now using this QR Barcode

 

Johan en Rita Bloemhof, sendelinge van Child Evangelism Fellowship in Frankryk, is reeds oor jare een  van SA Gemeente se sending vennote.

Die Bloemhofs was in ’n ernstig motor ongeluk waarin hulle motor afgeskryf is. Rita is na benadeling uit die hospitaal ontslaan.

SA Gemeente het ’n Noodfonds Motorvervanging vir die Franse Sending geloods met die oog om Euros 5000 (ongeveer £4,200) in te samel deur JustGiving.

 

Onthou - jou bydrae kan die verskil maak en as jy in die UK belasting betaal, kan ons die Gift-Aid ook gebruik.

windmill.png

Oom Johan. Baie dankie vir al die goeie en harde werk wat julle doen.Gods rykste seen vir julle. God Bless Donation by Sunet Booysen on 21/08/10

 
£50.00 + £14.10 Gift Aid
windmill.png

Donation by Jacobus O'Kennedy on 09/08/10

 
flower.png

Baie dankie vir julle goeie werk daar in Frankryk. Ons hoop julle kry sommer vinnig weer `n nuwe motor. Donation by Hennie Theron on 08/08/10

 
£50.00 + £14.10 Gift Aid
windmill.png

Donation by Francois Bosch on 07/07/10

 
windmill.png

Donation by Tertius O'Kennedy on 04/07/10

 
windmill.png

Ons krag lê daarin om stil te wees en op die Here te vertrou. Donation by Albert van Schalkwyk on 30/06/10

 
windmill.png

Die Here sal sorg. Donation by Johannes Olivier on 16/06/10

 
windmill.png

Julle doen wonderlike werk! Mag God julle ryklik seen met hemelse skatte wat ewigheidswaarde het! Liefde M&M Donation by Morne Van den Berg on 14/06/10

 
£200.00 + £56.41 Gift Aid
Donate now
 
* Total raised online: £1,250.00
  Offline donations: £0.00
  Mobile donations: £0.00
  Total Raised: £1,250.00
  Gift Aid plus supplement: £352.56

* Charities pay a small fee for our service.
Find out how much it is and what we do for it.