Carlien se storie.

Carlien Fourie is raising money for CdLS Foundation UK & Ireland
Donations cannot currently be made to this page

London Marathon 2019 · 28 April 2019 ·

THANK YOU TO OUR AMAZING 2019 TEAM WHO RAISED AN OUTSTANDING TOTAL OF £9,960.36 (plus further donations offline) GOOD LUCK TO OUR 2020 TEAM

Story

Die Liewe Vader het my met 'n gesonde liggaam geseën. Uit dankbaarheid het ek besluit om op 28 April aan die London Marathon deel te neem. 

Ek hardloop as verteenwoordiger vir die organisasie vir 'Cornelia de Lange sindroom' lyers. Dit is 'n toestand wat lyers se groei asook hul kognotiewe ontwikkeling affekteer. 

Ek moet 'n stewige bedrag geld vir die organisasie insamel. Daarvoor is ek afhanklik van skenkings vanaf weldoeners. Just Giving bied vir my 'n veilige uitweg om skenkings vanoor die wêreld te ontvang. Die geldeenheid kan op die web na ZAR verander word indien jy voel jy wil 'n bydrae lewe.

Elke bietjie help - ek en Arthur, die seuntjie vir wie ek die marathon aanpak, sal baie dankbaar wees vir elke skenking wat ons ontvang. 

Gaan lees gerus op: https://www.cdlsusa.org/what-is-cdls/

Carlien

Donation summary

Total
£715.48
+ £43.75 Gift Aid
Online
£715.48
Offline
£0.00

Charities pay a small fee for our service. Learn more about fees